Page 1 of 1

helgel club in pretoria

Posted: Sun Jan 20, 2013 3:20 pm
by joe
Dagse
Ek is opsoek na n goeie hengel club in Pretoria.Ek wil graag my hengel na die volgende stap vat en soek n klub wat aktief is en goed omsien na hulle juniors aangesien ek nog een is.Hulp sal wardeer word
Dankie
Joe

Re: helgel club in pretoria

Posted: Sun Jan 20, 2013 6:11 pm
by KDB
Daar is verskeie. Koedoe Hengel Klub kan ek aanbeveel. Kyk na hulle blog. Daar is ook sommer aansoek vorms op die net beskikbaar. Great klub om voor te hengel. Deeg sal dit beaam. As jy nie reg kom nie PM my vir die besonderhede. Groetnis. :police:

Re: helgel club in pretoria

Posted: Mon Jan 21, 2013 8:51 am
by Lourens Potgieter
Joe, loer by www.koedoehengel.blogspot.com

Kom hengel as 'n gas saam vir een kompetisie, besluit dan.

Vir meer inligting kan jy die klub se voorsitter (Markus Swart) kontak by mark.swart@bcx.co.za

Hy is ook die Gauteng Noord voorsitter.

As jy wel ander klubs as gas ook wil join, kom loer by www.papgooianonymous.com, daar is paar klubs verteenwoordig op die hengelforum.

Re: helgel club in pretoria

Posted: Mon Jan 21, 2013 9:54 pm
by joe
Dagse
Baie dankie wardeer