Page 1 of 1

140gr .30kal Nosler CC

Posted: Tue Jan 15, 2013 8:47 pm
by Monrique (SJ)
Naandse almal

Wie van die manne wat die .30kal skiet het al te doene gehad met Nosler CC se 140gr koeels? Hoe skiet hulle en teen watter spoed en hoe lyk die groeperings?

Groetnis

Re: 140gr .30kal Nosler CC

Posted: Thu Jan 17, 2013 6:00 am
by Monrique (SJ)
Niemand wat die koeels al gebruik het nie?

Re: 140gr .30kal Nosler CC

Posted: Thu Jan 17, 2013 6:25 am
by tripodmvr
Om eerlik te wees het ek nie van hulle geweet nie. Mens is ook geneig om na hoog, middel en laag te kyk synde dit die tradisie was (220, 180, 110). Ek het die 125gr Sierra in my 30-06 probeer en dit gee spoed van 3100vps, maar dit val kwaai vanaf 200 na 300. As dit beskikbaar is sal ek ook graag na die 140 wil kyk. Behoort kompromie tussen spoed en BC te verbeter.

Re: 140gr .30kal Nosler CC

Posted: Thu Jan 17, 2013 6:27 am
by Armand Steenkamp
Koop net die goed man! Hulle sal mooi loop uit die RSA! Wat prys hulle mater? Hoe lyk die BC? Dink dis net die ding vir sannie!

Groetnis

Re: 140gr .30kal Nosler CC

Posted: Thu Jan 17, 2013 7:09 am
by Monrique (SJ)
Wat ek laaste gesien het is daar vooraad by S&O en hulle prys R680/250. BC is amper .400! Die kan dalk n opsie wees om te probeer.

Groetnis