Page 1 of 1

Aas boot

Posted: Mon Jan 14, 2013 10:36 am
by PJB
More manne
Ekt die naweek gaan vis by Rodekoppies en was baie lekker! Ekt n paar klein vis gevang maar het gesien die groot vis draai diep! So daarom wil ek hoor is daar dalk iemand wat n ou aas boot het wat ek kan oorkoop en reg maak ens! Ek het n radio en motor en al daai goed ek kort net n dop! Kan iemand dalk my help? Ek bly in Pretoria!
Beste groete

Pieter

Re: Aas boot

Posted: Mon Jan 14, 2013 12:19 pm
by Fanie Maritz
PJB

Ek het  n kompleet aasboot hy makeer niks laat weet as jy belangstel.
08twee406nul84een

Re: Aas boot

Posted: Tue Jan 15, 2013 12:00 pm
by PJB
Hi Fanie
Baie dankie vir die offer maar soos ek se ek het die radio motor servos ens ek kort net n dop!
Die bootjies is maar duur en ek wil graag net die dop kry om dit so goedkoop as moontlik te hou!
Weereens baie dankie
Groete
Pieter