Burris - Turrets

Post Reply
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Burris - Turrets

Post by Swede »

Kan iemand vir my se of die burris turrets ge-zero kan word vir spesifieke afstande, dit wil se het hulle merke en hoe maklik verstelbaar is hulle. Ek praat van die Fullfield II reeks. :)
And as thy days, so shall thy strength be
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Burris - Turrets

Post by mariusr »

Swede so ver ek weet kom die fullfield 11 met "hunters knobs"en "target knobs"uit my burris fullfield het die hunter tipe op ek hou nie baie van die dis moeilik om te lees veral vir ou oe daar is 'n plaatjie wat jy kan skyf met klein skroewedraaier om scope op zero te sit maar het agter gekom jy moet saggies werk anders kan jy die scope uitstel? So ek hou niks van hulle kamstige HUNTERS knobs nie!

Groete
Marius
Post Reply