Bang gatte!
Posted: Wed Jan 09, 2013 11:02 am
ek sien die onderwerp bly leeg...
Daar kan nou verskeie redes wees, maar ek het so spesmaas dat die afgelope oormatige feestelikhede dalk iets met die 'STILTE' uit te waai het hierso...
Kom Heinrich - breek die ys hierso en plaas iets waaroor ons bekommerd kan raak