Besonderse Jag ligte
Posted: Wed Jan 09, 2013 8:38 am
Wat dink julle manne van die lig dit het n 35 watt (HID) bulb 12 of 24 volt wat 15 million candlepower lewer as jy die lig aansit trek dit 4.8 amps vir 60sek en daarna 3.3 amps terwyl jy hom gebruik , maar gaan lees maar self verder op die site daar is nog baie ander ligte wat julle manne graag sal wil sien.
www.magnalight.com

Groete
Smit
www.magnalight.com

Groete
Smit