Page 1 of 1
my eertse probeerslag met jakkals video!
Posted: Mon Jan 07, 2013 4:11 pm
by henrygriffiths
hierdie is my eerste probeerslag met jakkals video, kwaliteit is nie goed nie ma die jakkals kry die idee
http://youtu.be/hxBTWubH8Mw
Re: my eertse probeerslag met jakkals video!
Posted: Mon Jan 07, 2013 4:17 pm
by Gerhard
wat rattel jou kniee so verskriklik...
Nice man
Re: my eertse probeerslag met jakkals video!
Posted: Mon Jan 07, 2013 4:28 pm
by henrygriffiths
Jakkals Koors!
Re: my eertse probeerslag met jakkals video!
Posted: Mon Jan 07, 2013 4:29 pm
by James Wilson
Netjies!
Re: my eertse probeerslag met jakkals video!
Posted: Mon Jan 07, 2013 4:50 pm
by G-force
Mooi man!Wat hoor ons daai asem so blaas hier oppie einde?

Re: my eertse probeerslag met jakkals video!
Posted: Tue Jan 08, 2013 7:17 am
by marno
Magtig, mooi gedoen man!
Ek kan net nie gewoond raak aan dag roep nie al het ek dit nou al baie gedoen.
Ek kry elke liewe keer jakkals koors as daai goggas so in die dag aan gehardloop kom.
Re: my eertse probeerslag met jakkals video!
Posted: Tue Jan 08, 2013 7:20 am
by VdWalt
Ek wil ook !! Geno !! Ons moet praat.
Re: my eertse probeerslag met jakkals video!
Posted: Tue Jan 08, 2013 7:27 am
by marno
Hahaha!! VdWalt,
As jy nou wil hê jou adrenalien moet pomp dan moet jy nou dagroep gaan doen.
Re: my eertse probeerslag met jakkals video!
Posted: Tue Jan 08, 2013 7:32 am
by Lourens
Mooi so Henry! Waar was dit gewees? Lyk soos mooi wereld daai...
Re: my eertse probeerslag met jakkals video!
Posted: Tue Jan 08, 2013 8:03 am
by henrygriffiths
lourens,
dit was by groot marico, phomolong game lodge.
Re: my eertse probeerslag met jakkals video!
Posted: Tue Jan 08, 2013 2:23 pm
by kopskoot
Henry. Mooi gedoen daar. Het jy n go-pro kamera gebruik?
Re: my eertse probeerslag met jakkals video!
Posted: Tue Jan 08, 2013 2:28 pm
by tafjak
Netjies(skiet jy 'n AR)
Hou van die steenbok op die roeper.
Mooiloop
Re: my eertse probeerslag met jakkals video!
Posted: Tue Jan 08, 2013 5:18 pm
by henrygriffiths
Kopskot nee dit was sommer ou kamera wat ek met n maglite bracket do op die scope gemount het.
daai steenbok werk soos n bom gebruik hom gereeld op dag roepe!