Page 1 of 1

Bass hengel by Grootdraai dam

Posted: Fri Jan 04, 2013 4:30 pm
by Shaka
Middag!

Ek is op soek na bietjie inligting en tips ivm bass hengel by Grootdraai dam.

Ek was nog nooit daar nie en het 'n club kompetisie daar aan einde Januarie.

Enige inligting of tips sal BAIE waardeer word.

Dankie!

Re: Bass hengel by Grootdraai dam

Posted: Sat Jan 05, 2013 6:15 am
by Geno
Shaka. PM vir Janjak. Grootdraai is op sy voorstoep.

Groete