Page 1 of 1

wat werk by rodeplaat

Posted: Fri Jan 04, 2013 3:37 pm
by joe
Dagse
Ek gan die naweek rodeplaat toe en wil net weet waarme het mense sukses op die bomblik,hoe ver le die vis en waar om te gaan staan
Dankie
Joe

Re: wat werk by rodeplaat

Posted: Fri Jan 04, 2013 3:47 pm
by Frederik
Ek was einde November by hengelaars vriend gewees by gese vir bachelors die vis het nie baie gebyt nie die Sondag oggend toe ons oppak en manne lekker paar grootes uitgehaal maar dit was na veel voer en diep in vat.

Soet goed werk gewoonlik.

Re: wat werk by rodeplaat

Posted: Fri Jan 04, 2013 7:00 pm
by joe
Dankie baie