Page 1 of 1

KZN open 2013

Posted: Thu Jan 03, 2013 3:14 pm
by Reggie Gerber
Aan almal wat belangstel. Manne vroue juniors seniors almal

Die SA Jaggeweer skiet se seisoen skop die jaar in Natal af. Die 2de Februarie sal die skiet op die selfde plaas as velede jaar plaasvind. Ons beoog om dit nog groter en beter as verlede jaar te maak en het nie reen bestel nie ;D

Vir meer besonderhede van verblyf ens kan Ralf Dedekind 082 3721233 of Johaness Schoeman 082 5649433 gekontak word of PM vir my.

Ek is nie seker of aanlyn inskrywings gaan kan plaasvind met die situasie met SA jaggeweer se webblad nie maar as meer inligting deurkom sal ek maar ietsie plaas.

Hoop om van die jaracal manne daar te sien en om blad te skut

Mooiloop

Reggie

Re: KZN open 2013

Posted: Thu Jan 03, 2013 9:20 pm
by immelmanw
Reggie Gerber wrote: Aan almal wat belangstel. Manne vroue juniors seniors almal

Die SA Jaggeweer skiet se seisoen skop die jaar in Natal af. Die 2de Februarie sal die skiet op die selfde plaas as velede jaar plaasvind. Ons beoog om dit nog groter en beter as verlede jaar te maak en het nie reen bestel nie ;D

Vir meer besonderhede van verblyf ens kan Ralf Dedekind 082 3721233 of Johaness Schoeman 082 5649433 gekontak word of PM vir my.

Ek is nie seker of aanlyn inskrywings gaan kan plaasvind met die situasie met SA jaggeweer se webblad nie maar as meer inligting deurkom sal ek maar ietsie plaas.

Hoop om van die jaracal manne daar te sien en om blad te skut

Mooiloop

Reggie
Verseker een van die lekkerste skiete van die jaar! Die Natal manne weet hoe om n skiet aan te bied, en hulle kan nog skiet ook! Hou virJohannes dop met daai Savage (die maand se Magnum voorblad) en natuurlik die Nightforce!