hoyt jag boog te koop
Posted: Thu Jan 03, 2013 11:07 am
Dagse manne
Ekt n hoyt vortec 70 pond compund boog wat ek wil verkoop.
Ingeluit in die pakket is soos volg:
Boog sak
70 pond hoyt vortec compund camo boog
Snelles
10 pyle
5 spit fire jag punte
Smeering
Boog butt
Stabilizer
5 pin sight
Snaar dempers
Trommeltjie vir al die punte ens
28 duim trek lengte
Regter handse boog
Die boog is nog in baie goeie toestand maar kry nie meer tyd om die sport te beoefen nie
My prys is R3500
Kontak nr :083 377 5310