waneer kom daar weer noslers?
-
bengogga
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Sat Nov 24, 2012 12:02 am
Re: waneer kom daar weer noslers?
Net S+O kan jou se, hulle is die agente soos ek verstaan. Sien nie meer noslers by ander winkels nie.
Pietertjie, jy kry net 90gr nosler accubonds, nie 100gr nie. En hulle is skaars!!!!
Pietertjie, jy kry net 90gr nosler accubonds, nie 100gr nie. En hulle is skaars!!!!
CZ 9.3 x 62
Brno 30-06
Ruger 270
Zastava 243
Brno 30-06
Ruger 270
Zastava 243
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: waneer kom daar weer noslers?
+1 ek volg
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
immelmanw
Re: waneer kom daar weer noslers?
Om mee te begin, daar land vroeg Januarie so R1milj se Noslers. Tweede besending sal einde Maart hier wees en dan elke twee maande tot Augustus.Piet-Skiet wrote: Jy kry 90 en 95. 100 word nie gemaak nie. Willem kom in asb? Help ons asb.
Tweede punt, yip, S&O is die agente, ons groothandel Nosler, as jy n handelaar is en n winkel het kan julle vir Dick Myburgh kontak by dick@so.co.za vir pryse en beskikbaarheid. Let wel, wapenwinkel, VAT nommer, genoeg koop vir stock, nie n pakkie vir jou en jou buurman nie.
Verder, 6mm Accubonds kom in 90gr, vandat dit op die mark is het Nosler nog nooit stock beskikbaar vir export gehad nie, ons het 300 pakkies op backorder!
As julle enige ander vrae het, mail my by willem@so.co.za, ek is nie elke dag op die forum nie.
Groete
- Sam Kelbrick
- Full Member

- Posts: 124
- Joined: Tue Apr 26, 2011 9:44 am
Re: waneer kom daar weer noslers?
Willem
Dankie vir die antwoord. My internet is baie stadig by die see. Ek kan nie op die stelsel inkom nie.
Ek kan ook net bevestig dat die ander winkels baie welkom is om ons (S&O) te kontak vir Nosler produkte.
Groete
Dankie vir die antwoord. My internet is baie stadig by die see. Ek kan nie op die stelsel inkom nie.
Ek kan ook net bevestig dat die ander winkels baie welkom is om ons (S&O) te kontak vir Nosler produkte.
Groete
Value has a value only if its value is valued
-
immelmanw
Re: waneer kom daar weer noslers?
Ek bid self vir die accubonds, ek het 3x 6mm gewere wat honger is vir hulle! Mail my by willem@so.co.za dan sal ek dat wynand op die invoice kyk!Piet-Skiet wrote: Dankie ek wardeer jou antwoord. Dis darm om die draai. Dink jy julle gan accubonds kry in 6mm?
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: waneer kom daar weer noslers?
het vandag 150 x 165gr .308 Nosler Accubonds by SO gaan koop in Sbos
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
-
immelmanw
Re: waneer kom daar weer noslers?
Jy is nou op n "backorder" op die stelsel, sodra die koeels inkom sal een van die verkoopsmense jou kontak.Piet-Skiet wrote: Willem soos jy gevra het het ek jou gemail.
Groete
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: waneer kom daar weer noslers?
Willem
Wat is die jongste nuus oor die Noslers?
Is die skip al in die hawe?
Byvoorbaat dankie.
Wat is die jongste nuus oor die Noslers?
Is die skip al in die hawe?
Byvoorbaat dankie.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
immelmanw
Re: waneer kom daar weer noslers?
Nog niks wat ek van weet nie, Bergers het vandag ingekom. Ek lo dus die Noslers kan nie te ver wees nie, ek sal dadelik laat weet.swc-tr wrote: Willem
Wat is die jongste nuus oor die Noslers?
Is die skip al in die hawe?
Byvoorbaat dankie.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: waneer kom daar weer noslers?
Naandse Willem
Wat prys die 300gr .338 Berger OTM's nou. Jy kan my PM, mail of FB as jy nie omgee nie.
Dankie
Mooi loop
Marc
Wat prys die 300gr .338 Berger OTM's nou. Jy kan my PM, mail of FB as jy nie omgee nie.
Dankie
Mooi loop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: waneer kom daar weer noslers?
Wie weet wat is die jongste nuus oor die Noslers?
Mooi loop.
Flip
Mooi loop.
Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
-
immelmanw
Re: waneer kom daar weer noslers?
Dit is in ons warehouse, word nou ingeboek. Ek sal op die forum post as dit beskikbaar is om te koop.Flip Fouche wrote: Wie weet wat is die jongste nuus oor die Noslers?
Mooi loop.
Flip
Groete
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: waneer kom daar weer noslers?
Ek hou dop! Die keer koop ek genoegimmelmanw wrote: Dit is in ons warehouse, word nou ingeboek. Ek sal op die forum post as dit beskikbaar is om te koop.
Groete
Groete Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: waneer kom daar weer noslers?
ek hou self dop, opsoek na B-tips, Accubonds en Federal LR Primers...
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: waneer kom daar weer noslers?
Willem
Is daar Noslers al in PTA? Sien nie op webblad dat daar al in is nie.
Kort dringend 260gr accubonds vir my .375?
Mooiloop
JP
Is daar Noslers al in PTA? Sien nie op webblad dat daar al in is nie.
Kort dringend 260gr accubonds vir my .375?
Mooiloop
JP
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: waneer kom daar weer noslers?
Lyk vir my die meeste is reeds uitverkoop.
Flip
Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
-
immelmanw
Re: waneer kom daar weer noslers?
Die Noslers is in, die hle Amerika sukkel met baie groot voorraad tekorte. Van die 300 pakkies 180gr 308 Accubonds kon Nosler ons net iets soos 30 pakkies gee!Flip Fouche wrote: Lyk vir my die meeste is reeds uitverkoop.
Flip
Dit is nie uniek mie, ander bekende koeel vervaardigers se voorraad vlakke is nog slegter.
Ons doen alles in ons vermoee om dit op te los, koop selfs retail aan in die VSA net om die plaaslike mark te kan bedien!
Ek sal julle manne op hoogte hou.
Groete
Willem
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: waneer kom daar weer noslers?
Eish... nie 'n goeie tyd vir my om te begin herlaai nie. Wonder wat die oorsaak is vir die tekort?
Jannie Welman
-
immelmanw
Re: waneer kom daar weer noslers?
Naand,JTM wrote: Eish... nie 'n goeie tyd vir my om te begin herlaai nie. Wonder wat die oorsaak is vir die tekort?
Die tekort gaan al vir so 2-3 jaar aan, die Amerikaners maak hulle self bang! Hornady het al op n slag op hul home page van hul website gehad n statement van "jammer vir die stock tekort....bla bla ens"
Dit het toe begin beter gaan so middel laasjaar maar nou is dit weer baie baie baie sleg, die hele Obama ding speel n baie baie groot rol, die school shooting help nie. Die beleggingsmaatskappy (pensioen fund managers) wat die Freedom Group besit (barnes, remington, dakota, nesika ens) het dit dadelik begin en ontbind en verkoop na die school shooting.
Dus n lang storie kort, die hele wereld is bang dat n mens een van die dae niks meer komponente en ander goed gaan kry nie of dat die wette baie drasties gaan verander. Nou koop hulle alles op.
Nerens in amerika is daar handwapens of AR,s beskikbaar nie, hulle praat van black guns (tacticla) goed, alles orals uitverkoop omdat hulle bang is die wetgewing verander.
Anyway manne, ons doen wat ons kan!
Lekke slaap.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: waneer kom daar weer noslers?
Aai dis nou n gatslag. Sal maar my eie koeels moet maak op n draaibank 
-
immelmanw
Re: waneer kom daar weer noslers?
Nie nodig nie, hier is te kies en te keur in Suid Africa,.303 wrote: Aai dis nou n gatslag. Sal maar my eie koeels moet maak op n draaibank![]()
Rhino, claw, pedigrene, gs custom, impala, pmp....... Dus no worries!
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: waneer kom daar weer noslers?
Willem
Baie dankie vir die terugvoer.Sal ook maar voorraad opbou.
Groete
Flip
Baie dankie vir die terugvoer.Sal ook maar voorraad opbou.
Groete
Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action