Page 1 of 1
Zambi in die Kruger gevang
Posted: Tue Dec 18, 2012 3:56 pm
by Gerhard
Re: Zambi in die Kruger gevang
Posted: Tue Dec 18, 2012 5:37 pm
by Jacquesb
Gladnie onmoontlik nie. Na bewering kom Zambesi haaie maklik 200 km plus die binneland in.
Dit is ook die enigste haai sover ek weet wat in brak en varswater sal oorleef.
Re: Zambi in die Kruger gevang
Posted: Tue Dec 18, 2012 9:23 pm
by Marc
Re: Zambi in die Kruger gevang
Posted: Sat Dec 22, 2012 11:34 am
by johnny
Sjoe baie dik vir n daalder maar nie onmoontlik nie.
groetnis
Johnn
Re: Zambi in die Kruger gevang
Posted: Sun Dec 30, 2012 12:02 am
by Lourens Potgieter
Ek het juis in die week na program op NAtGeo gekyk, waar 'n Zambi of Bull Shark soos hulle hom noem in Suid Amerika 3000 km van die see af gevang is.....
Re: Zambi in die Kruger gevang
Posted: Thu Jan 03, 2013 7:58 am
by Dawie Malan
In die boek, Visse van die Nasionale Kruger Wildtuin, uitgegee voor 1985, is Zambesi Haaie omtrent in dieselde omgewing opgeteken.
Groete
Dawie