ek kan goed onthou laasjaar(ek jag nou net meer as 'n jaar) het die kleintjies die tyd al lekker geval. praat nie eers van antwoord.
die jaar niks! ek hoor of sien net dood eenvoudig nie klientjies nie. nie 1 teef wat ek al geskiet het, het enig3e tekensvan dragtigheid gehad nie.
en ek is nie al 1 hier in my wereld wat dit ondervind nie.
waar is die kleintjies?
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
waar is die kleintjies?
HOU HOM DAAI DIKTE
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: waar is die kleintjies?
Sjoe cassie, ek hoop nie dit is die stilte voor die storm nie! Hie by my i s dir kleintjies baie
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
Re: waar is die kleintjies?
Cassie hier orals waar ek jag loop die jongspan al lekker. Die laaste 4 weke se jonges was al almal gewissel, behalwe een klompie wat nog net verkleur het. Die laaste 3 aande laas week wat ek uit was voor die reen het ek geen antwoord gekry nie, maar jakke het soo na uur en 'n half stadig hul opwagting gemaak.
Vlekkie d kan nou help dat hul praat.
Groete Johann
Vlekkie d kan nou help dat hul praat.
Groete Johann
25-06 Remington
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: waar is die kleintjies?
jislaaik, ek try als. vlekkie d, mooihuil, jason se BJ fulhouse. net nerens antwoord die goed nie. ek, ja, ek roep waar ek hul laasjaar geskiet het. kan dit nie dalk wees ondat ek die heeltyd 1 hier, en 1 daar skiet nie? dat hul dalk nie gebroei het nie?
anders weet ek nie. sal maar so maand kaans gee.
anders weet ek nie. sal maar so maand kaans gee.
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: waar is die kleintjies?
Cassie, here with us it is also still, pups were late this year. killed some 2 wks ago that were just changing colour, and another litter were still small.
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
- Arno Pienaar
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm
Re: waar is die kleintjies?
Het agter gekom hulle andwoord nie altyd nie hulle kom net in.
Mooiaand
Arno Pienaar
Mooiaand
Arno Pienaar
Arno Pienaar
Edenburg
Suid-Vrystaat
Edenburg
Suid-Vrystaat
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: waar is die kleintjies?
Cassie and Arno, had luck las night and shot 4 of this years pups, found them while driving
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
Re: waar is die kleintjies?
Sukel nou self laaste week en half vandat die weere hier in die omtrek is om hul te laat antwoord, hul dop maar net soo stil stil uit.
Groete Johann
Groete Johann
25-06 Remington
