Page 1 of 1

Wie gaan visvang die naweek?

Posted: Wed Dec 12, 2012 11:03 pm
by Bunz
Dag se

Sterkte aan die wat gaan en hoop julle het baie sukses.

Groete Nicky

Re: Wie gaan visvang die naweek?

Posted: Wed Dec 12, 2012 11:22 pm
by Jakkalsgat
Goose het my laat weet hy gaan visvang.

Re: Wie gaan visvang die naweek?

Posted: Thu Dec 13, 2012 8:47 am
by Bunz
Dag se

Ja Goose gaan sekker moggels vang en moddervis.

Groete Nicky