Nuwe Nasionale Hoof Inspekteur van Ontplofbare Stowwe aangestel
Posted: Sun Dec 09, 2012 8:10 pm
Naandse
Het die volgende van my Jagters Vereeniging ontvang.
Mag ek vrae dat van julle manne wat mooi verstaan hoe om met getalletjies en woorde te speel vir die Kol. 'n epos te stuur.
Dalk net kan ons die ding gedraai kry, mens weet nooit. Die epos lees as volg:
"Alle herlaaiers lees asb die onderstaande en reageer daarop, om die Kolonel se hand te strek, GOOT ASB. dit gaan almal help wat herlaai
Goeiedag Almal.
Ons het in die onlangse tyd baie navrae van vuurwapen eienaars gekry oor die hoeveelheid kruit wat ?n individu mag besit vir herlaai van ammunisie.
Die navrae gaan nie oor swartkruit nie, maar oor die kruit wat algemeen deur ons almal gebruik word ( bekend as smokeless).
Ek het vanoggend met Kolonel Van Staden, wat die SAPD se Nasionale Hoof van die Plofstof Inspekteure is, gepraat. Hy is ?n baie vriendelike en hulpvaardige polisie offisier.
Hy het die volgende inligting aan my verskaf:
? Die besit van die kruit word tans steeds beheer deur die Wet op Ontplofbare Stowwe, Wet nr. 26 van 1956 (Ou Wet).
? Die Nuwe Wet op Ontplofbare Stowwe, Wet nr. 15 van 2003, is reeds in 2003 deur die Parlement aanvaar, maar is as gevolg van probleme met die opstel van die Regulasies, nog nooit afgekondig nie.
? Die Wet van 1956 bepaal dat elke individu net gemagtig is om die totaal van 2,4kg smokeless kruit (minder as 5 blikke) in sy besit te h?.
? Die Wet van 1956 maak nie voorsiening vir ?n individu om aansoek te kan doen om meer kruit te besit nie.
Ek dink die meerderheid van ons wat ?n paar vuurwapens besit, voldoen nie aan die vereistes van die Wet nie.
Kol. Van Staden het op verdere vrae, versoek dat daar voorstelle/ voorleggings aan hom gestuur word waarom dit nodig is vir Jagters/Sportmanne is om meer as 2,4kg kruit te besit.
Hy het genoem dat daar ?n nuwe Nasionale Hoof Inspekteur van Ontplofbare Stowwe aangestel is en dat die persoon eersdaags sy pos opneem. Hy het onderneem om aan die persoon ?n voorlegging te doen om te versoek om die hoeveelheid kruit te kan verhoog ( die Nuwe 2003 Wet maak voorsiening vir 10kg- 20blikke).
Ek neem graag die vrymoedigheid om die Verenigings/ Klubs te versoek om dit te oorweeg om aan Kol. Van Staden ?n dokument te stuur met motivering/ aanbevelings vir die vermeerdering van die huidige 2,4 kg. Ons sal sodoende sy hand versterk om ?n sinvolle voorlegging aan die Nuwe Groot Baas te maak.
Niemand weet wanneer die Nuwe Wet in werking gestel gaan word nie. Tot dan, is almal beperk tot 2,4kg.
Kol. JJ van Staden se e-pos is: vstadenjj@saps.gov.za
Ek vertrou die e-mail maak vir u sin.
Groete.
HENDRIK SWANEPOEL
LEGALLY ARMED SUID-VRYSTAAT
LEGALLY ARMED SA
TEL: 051-4486235
FAX: 0866246763
Jagters Groete
Alwyn Swart
Namens Die Bestuur Riemland tak"