Page 1 of 1
DILLON herlaai toerusting.
Posted: Mon Dec 03, 2012 5:56 pm
by Skiet-Kop
Goeie dag.
Ek wil met die manne gesels wat Dillon herlaai toeristing het of al daarmee in aanraaking gekom het.
Ek besit n 9mm pistool en 308 geweer.
Wil he dat op die 9mm,die punte,kruit en primers outomaties gevoer word.
1. Kan ek alby kalibers daarmee herlaai deur om net verstelings te maak op een toestel. ( deur om my 'dies' te ruil)
2. Wat sal die kwaliteit van my .308 rondes wees? (as ek dan steeds die kruit self afmeet)
3. Kontak nommer of prys op die toestelle?
Ek sal dit baie waardeur as enige iemand vir my meer inligting oor die toerusting kan gee.
Re: DILLON herlaai toerusting.
Posted: Mon Dec 03, 2012 6:00 pm
by Skiet-Kop
Wat is julle algemene gevoel oor die toerusting?
Re: DILLON herlaai toerusting.
Posted: Mon Dec 03, 2012 6:19 pm
by Gerhard
Jy gaan na die groot Dillon herlaai stelle moet kyk wat die geweer kalibers kan laai. Dink die 650 en groter.
Jy gaan n die set vir die 308 en die 9mm afsonderlik moet koop en hulle is baie duur.
Soos wat ek verstaan is die herlaai van die geweer ammunisie baie konstant.
Ek het duisende rontes met die Dillion square deal gelaai vir die 9mm, 38 Super en 40 S&W.
Ek moet nou bietjie die 45ACP afstof.
Die Dillion is die enigste multi stage press wat ek na sou kyk as ek moes koop... (Beslus waarde vir geld as jy baie skiet en hoe volume herlaai moet doen)
Hoop dit help...
Re: DILLON herlaai toerusting.
Posted: Mon Dec 03, 2012 6:24 pm
by Skiet-Kop
Middag Gerhard.
Soos ek verneem het jy jou stel al vir n geruime tyd.
Waar het jy jou stel gekoop of het jy hom laat invoer?
Ek sien mens sal maar n plan moet maak,die ammunisie raak nie goedkoper nie.
Re: DILLON herlaai toerusting.
Posted: Mon Dec 03, 2012 6:29 pm
by Gerhard
Jonathan Fouche in Centurion is die Agent. Kan nie sy besigheid se naam nou onthou nie
Re: DILLON herlaai toerusting.
Posted: Mon Dec 03, 2012 6:33 pm
by Skiet-Kop
Het jy dalk n telefoon nommer of iets van hom?
Ek weet nou nie of jy sy nommer hier mag gee nie.
Re: DILLON herlaai toerusting.
Posted: Mon Dec 03, 2012 6:53 pm
by Gerhard
Nie by my nou nie.
Sal kyk of ek more kan help
Re: DILLON herlaai toerusting.
Posted: Mon Dec 03, 2012 6:55 pm
by blaser
Die agente is shooting stuf in centurion
Re: DILLON herlaai toerusting.
Posted: Mon Dec 03, 2012 7:02 pm
by Skiet-Kop
Dankie manne.
Ek het die plek gekry.
Ons is sommer n paar jong boertjies in die omgewing wat van skiet hou.
Die dillon behoort darem een of ander dekade sy geld self terug te maak.
Re: DILLON herlaai toerusting.
Posted: Mon Dec 03, 2012 7:39 pm
by Francois Marais
Skietkop
Jy kyk so na 20000 vir die aanvanklikke volledige stel, en dan so in die omgewing van 5000 vir n kaliber change, ma dis nou vir alles, jy sit net die punte md hand in, pres doen verder alles self.....
Mooi loop
Francois
NS Gesels gerus met Jonathan, hy ken sy produk, en kan jou enige advies gee.
Re: DILLON herlaai toerusting.
Posted: Mon Dec 03, 2012 7:53 pm
by Skiet-Kop
Dankie Francois.
Ek het op Dillon se site ook self gaan kyk nou en sien toe dat dit my sou -+ R11 000 kos as ek daar gewoon het.
die res van die kostes is seker maar invoer en belasting.
Mens kan darem maar n helse klomp rondes koop vir daai geld ne. . .
Re: DILLON herlaai toerusting.
Posted: Mon Dec 03, 2012 9:41 pm
by Francois Marais
Skietkop
Ja, dis nou ma een van daai goete, bestel vi my n brass catcher vir my RRA AR 15, by Cabelas, die sakkie kos US$ 15.50, ma hulle vra my US$ 20.00 shipping, dan moet daar nog invoer bykom,
Dit is baie geld vir n press, maar ek gaan nog vir my een koop, net erens nog die geld steel......gesien hoe hulle operate, en dit is net ongelooflik, dink as jy die 308 rondte ook wil laai sal jy vir n 1050 moet gaan....
Mooi loop
Francois
Re: DILLON herlaai toerusting.
Posted: Mon Dec 03, 2012 10:09 pm
by G-force
Dillon 650 vir 9mm baan ammo en as jy die .308 ammo wil laai vir 3gun ensv dan is die 650 ook reg.Vir prescision .308 ammo sal ek n single stage press gebruik.
My 650 stoot maklik 500/huur uit.
Re: DILLON herlaai toerusting.
Posted: Tue Dec 04, 2012 7:21 pm
by Skiet-Kop
Francios
Ek sal maar hoor en sien wat die goed my uit die sak gaan jaag en dan maar sien of dit die geld werd is.
Daar behoort wettige maniere wees hoe ek die ding kan gebruik om te help sy geld terug te maak.
Die 9mm is darm n gewilde kaliber en almal hou van goedkoop ammo.
G-force
Ek het sover gedink om vir gewone bok jag die dillon net so te gebruik met sy outo kruit maginisme en vir my teiken ammunisie my kruit afsonderlik af te weeg en my tipping 'die' te gebruik.
Hopelik verloor ek nie veel akuraatheid om dit so te doen nie. HOPELIK!
Re: DILLON herlaai toerusting.
Posted: Tue Dec 04, 2012 8:01 pm
by Gerhard
Onthou jy moet n permit he as jy ammunisie vir ander mense laai...
Re: DILLON herlaai toerusting.
Posted: Tue Dec 04, 2012 10:43 pm
by Skiet-Kop
Ek het so iets vermoed.
Sal meer daar oor moet uitvind.
Re: DILLON herlaai toerusting.
Posted: Wed Dec 05, 2012 3:50 pm
by the kid
Ek het onlangs vir my 'n Dillon XL650 aangeskaf vir 9mm. Regtig 'n baie goeie belegging. (Ek het dit op aandrang van my vrou gekry, wat moeg geraak het vir die tyd wat ek voor my single stage press spandeer het) Ek het myne by S&O gekry en is BAIE tevrede. Wat ek wel voorstel.... is kry die intruksie DVD. dis 'n paar rand ekstra maar definitief die moeite werd.
Re: DILLON herlaai toerusting.
Posted: Wed Dec 05, 2012 7:00 pm
by Skiet-Kop
The kid
Wat het joune min of meer gekos?
Is hy vol outomaties of sit jy net die punte in?
Ek hoor vandag by n ou in die omgewing dat Hornady ook so tipe press maak.
Sal nog meer daaroor moet uitvind.
Re: DILLON herlaai toerusting.
Posted: Wed Dec 05, 2012 8:25 pm
by Skiet-Kop
Hornady vs. Dillon??
Re: DILLON herlaai toerusting.
Posted: Wed Dec 05, 2012 8:37 pm
by bullseye
Skietkop ek het iewers in die negentigs vir my n Hornady press gekoop jy kan hoegenaamd nie n Hornady met n dillon vergelyk nie. Ek het myne vir scrapyster verkoop.Dalk is daar nou beter modelle, ek weet nie.
groetnis
Bullseye.
Re: DILLON herlaai toerusting.
Posted: Thu Dec 06, 2012 6:16 am
by Gerhard
Skietkop wrote:
Hornady vs. Dillon??
Soos n Volksie teen n Ferrari
As jy net hand wapen ammo wil laai kyk of jy n square deal press van dillon kan kry.
Re: DILLON herlaai toerusting.
Posted: Thu Dec 06, 2012 9:56 am
by Skiet-Kop
http://ultimatereloader.com/2011/01/16/ ... ng-45-acp/
Nadat ek die video gekyk het het ek gedink om die hornady ook te oorweeg.
Nie rerig goed met die internet goed nie,so ek hoop die link werk.