Page 1 of 1

Shell holder vir 243 Win

Posted: Mon Dec 03, 2012 9:57 am
by HJA
Goeie m?re,

Ek wil net graag seker maak met die volgende.
Verskil 'n shell holder van RCBS en LEE baie.
Ek het altwee holders :
RCBS - 3
LEE - 2
Watter een sal die beste wees om te gebruik.
Dit is vir 'n 243 Win.

Lekker dag
Henk

Re: Shell holder vir 243 Win

Posted: Mon Dec 03, 2012 10:01 am
by BRNO (Pierre)
Lee vir .243, 308, 30-06 en verskeie ander is #2, en hy werk perfek.

Ek het n RCBS die set ook vir .243, maar het ongelukkig nie n shell holder nie.