Page 1 of 1

Wes-Kus jagter

Posted: Wed Nov 28, 2012 2:31 pm
by JWO
Wie doen skietwerk naby Velddrif aan die Weskus?  Daar is 2 rooikatte wat ons plae en kry hulle nog nie met die hokke gevang nie.  Daar is nou iemand wat hulle wil probeer roep.  Hy het egter nou eers sy toerusting gekry so ek is maar versigtig dat iemand wat nie sy storie ken nie, hulle net gaan skelm maak.

Re: Wes-Kus jagter

Posted: Wed Nov 28, 2012 2:34 pm
by henried
PM vir SJ " Monrique" op die forum, hy woon op Velddrif.

Re: Wes-Kus jagter

Posted: Wed Nov 28, 2012 2:44 pm
by JWO
Dankie, Henreid.  Ek sal hom try opspoor.

Re: Wes-Kus jagter

Posted: Tue Dec 04, 2012 9:18 am
by JWO
Baie dankie SJ, ek dink julle slaap seker nog.  Ek verneem julle het die kat geskiet 1h00 vanoggend.  'n Groot ramkat wat die skade veroorsaak het.  Plaas 'n foto asb indien julle een geneem het.

Well done!!!

Re: Wes-Kus jagter

Posted: Tue Dec 18, 2012 7:44 pm
by Roland65
JWO,ek is hier op Moorreesbug,my no 0822193219-Roland,ek kan hulle vir jou uithaal.