Nuwe Caliber
Posted: Sun Nov 25, 2012 9:27 am
More aan almal
Het bietjie raad / advies nodig.
Ek skiet/jag al vir die avgelope 12 jaar met my .223 met 55gr nosler met 24.8gr ( herlaai self )agter hom op die selfde plaas in die Oos kaap. James Town omgewing. Ek het nou al van Duiker tot Kudu met hom geskiet met geen probleem nie. Die spring bokke is nogals n uitdaging agv die distansie so nou en dan. Nou wil ek hoor by fie geleerde manne. Met watter caliber sal die jag plasse nie n probleem he nie. As ek jag plek soek en hulle hoor ek skiet 223 sit sommige van die manne sommer die foon in my oor neer. Baie plekke se vir my niks onder n 30 cal nie.
Sal enige raad/advies baie wardeer.