Prvi Doppe
Posted: Sat Nov 24, 2012 8:34 pm
Naand almal , help asb ek soek nuwwe doppe in 25-06 rem en al wat ek vandag kon kry was die privi ( Made in Serbia) die outjie agter die toonbank se hulle is ok ,ek het nog nie die pak oop gemaak nie en loer nog deur die plastiek ken julle dit ,het iemand dit al bebruik of moet ek dit terugvat
Dankie
Groete
Andr
Dankie
Groete
Andr