spier oefeninge hoe ponde

Post Reply
morne smith
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 420
Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm

spier oefeninge hoe ponde

Post by morne smith »

Goeienaand

Ek wil graag weet watse oefeninge ek kan doen om my boog tans op 76lb makliker te kan span deur die regte oefeninge te doen? baie dankie
Remington 30.06
PSE X-Force Dream
Ek jag, wat doen jy vir natuurbewaring?
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: spier oefeninge hoe ponde

Post by Herman Venter »

Ek mag dalk nou verkeerd wees maar dit is hoe ek dit sien en beleef! Daar is min oefeninge wat die selfde doen as wat dit vat om 'n boog te span! Ek dink jy gebruik meeste van jou bo lyf om jou boog te span maar daar is wel spiere wat harder werk as ander! Ek het ook al gesien dat om 'n boog te span nie altyd gaan oor hoe groot jou "biceps" is nie maar eerder oor tegniek om hom te span!

Beste sal ek s? is om met die boog self te oefen.. Soos jy oefen stel jou ponde stelselmatig op tot jy by die doelwit is wat jy wil bereik! Mens sal eendag daar uit kom!

Net my opinie
Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
morne smith
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 420
Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm

Re: spier oefeninge hoe ponde

Post by morne smith »

dankie Herman
Remington 30.06
PSE X-Force Dream
Ek jag, wat doen jy vir natuurbewaring?
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: spier oefeninge hoe ponde

Post by Gerhard »

Dis nie te moeilik om hoe ponde te trek nie.

Hoe ponde boe wat jy moet let down is waar jy maklik seer kry.

Tegniek is alles.

Werk jou ponde geluidelik op.

Maak seker jy hou jou pyl horisontaal as jy trek.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
mamba
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Thu Mar 01, 2012 12:57 pm

Re: spier oefeninge hoe ponde

Post by mamba »

Gerhard wrote: Dis nie te moeilik om hoe ponde te trek nie.

Hoe ponde boe wat jy moet let down is waar jy maklik seer kry.

Tegniek is alles.

Werk jou ponde geluidelik op.

Maak seker jy hou jou pyl horisontaal as jy trek.
Stem 100% saam, veral die laaste punt
Cecado 50; .22 Mossberg; 9mm CZ100; .44 Mag Ruger Super Blackhawk; .308 Win; En my Mathews bo
Post Reply