Weet iemand waar kan ek 'n scope fitting kit kry?
Groete
Fitting kit
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Fitting kit
Ek het mooi rondgekyk maar niks gesien nie
Wel in Amerika
http://www.chuckhawks.com/wheeler_scope ... ng_kit.htm
Ek weet SJ maak die belangerikste deel van so 'n kit - die lapping tool vir die ringe.
Sterkte met die soektog!
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- namhunt
- Sr. Member

- Posts: 387
- Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Fitting kit
Dankie julle Zimbi is uitverkoop gelukkig het SJ my kon help met lapping tool
Groete
Groete
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Fitting kit
Benna
Myne by S&O gekoop in Stellenboch.....
Mooi loop
Francois
Myne by S&O gekoop in Stellenboch.....
Mooi loop
Francois