Wil net terugvoering gee dat ek my Rudolph scope omgeruil het, met n ander 1, met n fyner kruishaar by Rudolph Optics
Ek wil ook net dankie se vir Rudolph vir sy goeie na verkoopdiens ,dit is puik.
Sal ook enige een aanraai om na die scopes te kyk,daar skort niks met die gehalte van die scope nie.
Groete Hendre
Scope omgeruil-Rudolph
-
Skaaphaas
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Mon Feb 20, 2012 1:20 pm
Re: Scope omgeruil-Rudolph
Watter kruishaar het jy gevat? Ek het die Rudolph H1 3-9x40 gekoop by Huntex laasjaar. Hulle was op special, maar ek sien S&O se gewone pryse is nou al laer as die special. Ek het die een gekies met die tactical skeleton kruishaar. Vir skietbaan en jag werk hy lekker, ek hou van die fyn draadjies, maar ek dink nie dit gaan regtig werk vir iets soos jakkalsjag in swak lig nie.
Artikel 13 en 15 lisensies vol, spaar nog om 16 ook vol te maak!
-
hendre calitz
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Sun May 13, 2012 8:09 pm
Re: Scope omgeruil-Rudolph
Ek het 4x16x50 TS(seker dieselfde as joune) en moet se is vir my baie beter as die D2.Ek sal maar nog sien wat die scope in swkker lig of in aand gaan maak.Ek kon net nie met die vorige dik kruishaar regkom nie.
Groetnis
Groetnis
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Scope omgeruil-Rudolph
Daai kruishaar werk lekker in die aand. Skiet dieslefde scope op my .270 en het al baie Springbokke laat val.
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short

