Kan julle my help asb.Hy het tans n Leupold variX 3-9x40 op.
Moet ek hom los of iets anders opsit???
Groetnis
Scope vir n .30-06
-
Rainbird
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Fri Oct 19, 2012 9:55 am
Re: Scope vir n .30-06
Vir meeste jag toestande is hy net reg. Los hom vir nou en as jy later voel dat jy groter wil gaan, dan kan jy kyk na iets soos n 3-12 vergroting. Los die groter as 12 vergroting vir die manne met die kleiner en vinniger kalibers soos 25-06 ens.
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Scope vir n .30-06
gerhardu
Ek het in die begin met 9 of 10 maks gejag, maar op die ver skote in die Kalahari moes ek uiteraard bietjie groter gaan. Die laaste 2 jaar jag ek met 12x Swarovski's en het nie groter nodig gehad nie. Die 22.250 het 'n 18x vir die springbokke wat rondom 300m staan.
Gemsbokke op 300m nie probleem met 12x nie.
Dit is nou ver afstande in die Kalahari, ek weet nie waar jag meeste nie. Ken nie bosveld nie, maar ek reken 9x vir bosveld is ook reg

- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Scope vir n .30-06
Gerhardu,gerhardu wrote: Kan julle my help asb.Hy het tans n Leupold variX 3-9x40 op.
Moet ek hom los of iets anders opsit???
Groetnis
ek het n VX-3 4.5-14x40 al 4 jaar op my 0-kwes. Ek jag elke jaar 3-4 keer bos en vlakte en glo my vry ek het nog nie my scope hoer as 10 x gestel nie. Meeste van die tyd hou ek hom op 8 x en dit werk goed - dis net die ou Suide-bokkies wat my laat opstel na 10 x toe.
So uit my ondervinding, en as die scope wat jy nou het jou geen probleme gee nie, sal ek se vir normale afstand jag tot 250 m is jou scope reg maat.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Herman Huyser
- Sr. Member

- Posts: 268
- Joined: Tue Sep 25, 2012 6:19 pm
Re: Scope vir n .30-06
Gerhardu, ek het 'n Leupold VXIII 3.5-10x40 op my Howa 30.06 en ek is baie tevrede met hierdie vergroting en die kwaliteit van die scope.
Work To Hunt, Hunt To Live
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Scope vir n .30-06
Leopold is uitstekende scopes manne 
Dit gaan my baie jare vat om n ander scope op te sit (dan ook net as die en breek) - dalk nie eens in my leeftyd nie
Dit gaan my baie jare vat om n ander scope op te sit (dan ook net as die en breek) - dalk nie eens in my leeftyd nie
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Scope vir n .30-06
Niks fout nie, tensy jy wil begin om oeswerk in die nag te doen, dan sal ek 'n grooter Lens aanbeveel, maar nie noodwendig vergroting nie. Onthou, hoe meer jy in zoom, hou meer amplifeer jy jou inperfeksiesgerhardu wrote: Kan julle my help asb.Hy het tans n Leupold variX 3-9x40 op.
Moet ek hom los of iets anders opsit???
Groetnis
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Scope vir n .30-06
Ek persoonlik hou van bietjie meer vergroting. Ek het nou vir my .243 'n Swarovski 3.5-18 x 44 met die Ballistic Turret gekry. Sal dit January laat opsit.
Vir my jag doeleindes het ek nie 'n groeter voorste lens nodig nie, dit maak die geweer onnodig swaar.
Ek dink hy sal goed werk op 'n 30-06 ook
Vir my jag doeleindes het ek nie 'n groeter voorste lens nodig nie, dit maak die geweer onnodig swaar.
Ek dink hy sal goed werk op 'n 30-06 ook
Last edited by Beer (Christo) on Thu Dec 13, 2012 2:21 pm, edited 1 time in total.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Scope vir n .30-06
Ek het n 4-16 x 50 Black Diamond Burris op my 3006 en jag op 16 vergroting...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Scope vir n .30-06
Dankie julle,ek gaan hom eers Los en kyk wat doen.ek wil hom slugs gebruik vir langafstande.
.