Page 1 of 1
Pleb
Posted: Tue Nov 20, 2012 11:01 am
by Gerhardu
Dag se almal.
Vir n paar maande die forum dopgehou.En nou is ek op.Eks Gerhardu Odendaal van Boksburg,ek jag,vang vis,gym en ry motorfiets GRAAAG!!!Eks deel van die SAJWV en is n toegewyde jagter,toegewyde sport skut en lid van die Oos Rand Wingshooters.
Dis lekker om hier te wees.
Groetnis Gerhardu
Re: Pleb
Posted: Tue Nov 20, 2012 11:54 am
by Pitbull
Welkom Gerhardu
Lekke plek om te wees,
Groete
Henno
Re: Pleb
Posted: Tue Nov 20, 2012 12:27 pm
by johnny
Welkom
Jy sal di tgeniet
Groetnis
Johnny
Re: Pleb
Posted: Tue Nov 20, 2012 12:35 pm
by Gerhardu
Dankie sover julle!!!
Re: Pleb
Posted: Tue Nov 20, 2012 1:51 pm
by Gerhard
Welkom Gerhardu
Re: Pleb
Posted: Tue Nov 20, 2012 2:42 pm
by Gerhardu
Dankie Mnr.Gaan dit goed?
Re: Pleb
Posted: Tue Nov 20, 2012 2:54 pm
by Gerhard
gerhardu wrote:
Dankie Mnr.Gaan dit goed?
Skop nog...

Re: Pleb
Posted: Tue Nov 20, 2012 2:56 pm
by Gerhardu
Mooi man.Lekker dag en moenie te hard gym nie!

Re: Pleb
Posted: Tue Nov 20, 2012 4:54 pm
by stan man
welkom by die wyse manne van die jagters familie.
nou verwys ek na die ander manne,nie myself nie.
Re: Pleb
Posted: Tue Nov 20, 2012 8:41 pm
by Gerhardu
Haha!Dankie.
Re: Pleb
Posted: Tue Nov 20, 2012 8:47 pm
by Jacquesb
Baie Welkom
Geniet die forum!
Groete
Jacques
Re: Pleb
Posted: Tue Nov 20, 2012 8:51 pm
by theedge
Baie welkom Bly om kennies te maak
Re: Pleb
Posted: Wed Nov 21, 2012 3:14 pm
by Gerhardu
Thanks julle man!