Page 1 of 1

Goeie More

Posted: Tue Nov 20, 2012 8:31 am
by Varminter-308
Ek wil net eers onverskoning vra dat ek nou eers myself voorstel.

My naam is Thinus en ek bly in Brentwood park.

Ek het n passie vir jag, Papierskiet, Visvang, en is mal oor die buitelewe.

Speel ook elke aand in die Motorhuis by my herlaaitafel om alles net te kan verbeter.

Ek hoop ons kan lekker gesels en mekaar help waar dit moeilik is.

Groete

Thinus

Re: Goeie More

Posted: Tue Nov 20, 2012 9:47 am
by FHM
Dagse Thinus en welkom hier by die mede kruitkoppe.
Vertrou jy sal die werf geniet saam met ons. ;)

Re: Goeie More

Posted: Tue Nov 20, 2012 10:47 am
by Pitbull
Welkom Varminter-308

Lekke plek om te wees,

Groete
Henno

Re: Goeie More

Posted: Tue Nov 20, 2012 4:55 pm
by stan man
welkom almal.

Re: Goeie More

Posted: Tue Nov 20, 2012 8:53 pm
by theedge
Baie welkom Bly om kennies te maak