Page 1 of 1
Marno se Saterdag sessie
Posted: Mon Nov 19, 2012 7:26 am
by Gerhard
Dinge het mooi geloop...
Net jammer hy het inni koi dam voer plek gemaak...
[img width=360 height=480]
http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 15A1DD.jpg[/img]
Re: Marno se Saterdag sessie
Posted: Mon Nov 19, 2012 7:28 am
by DWB
Hehehehehehe, ja jong as mens nou so desperaat is
Re: Marno se Saterdag sessie
Posted: Mon Nov 19, 2012 8:05 am
by Geno
DWB wrote:
Hehehehehehe, ja jong as mens nou so desperaat is
Praat jy wat 'n mak vark skiet!
Re: Marno se Saterdag sessie
Posted: Mon Nov 19, 2012 8:59 am
by DWB
hehehehe hy was nie in 'n visdam nie

Re: Marno se Saterdag sessie
Posted: Mon Nov 19, 2012 9:02 am
by SV MAD (Henk)
Is nie man. Kan julle nie sien daai Bass/Forel het teveel wortels geeet nie?

Re: Marno se Saterdag sessie
Posted: Mon Nov 19, 2012 9:10 am
by G-force
Hey so n koi stooi lekker man,het al baie gevang.Mooi so.
Re: Marno se Saterdag sessie
Posted: Mon Nov 19, 2012 10:12 am
by BRNO (Pierre)
Geno wrote:
DWB wrote:
Hehehehehehe, ja jong as mens nou so desperaat is
Praat jy wat 'n mak vark skiet!
Geno, Deon vertel vir my weer stories van beeste wat hom storm, en dan skiet hy uit selfverdediging

Re: Marno se Saterdag sessie
Posted: Mon Nov 19, 2012 10:22 am
by Gerhard
BRNO .06 (Pierre) wrote:
Geno wrote:
DWB wrote:
Hehehehehehe, ja jong as mens nou so desperaat is
Praat jy wat 'n mak vark skiet!
Geno, Deon vertel vir my weer storie svan beeste wat hom storm, en dan skiet hy uit selfverdediging
Is omdat hy hulle eers kwaad maak om te kyk of die 9.3 werk ...
Re: Marno se Saterdag sessie
Posted: Mon Nov 19, 2012 10:23 am
by Marc
Mooi man Marno, dis so R700 daai
Deon wat lees ek nou hier

Re: Marno se Saterdag sessie
Posted: Mon Nov 19, 2012 10:48 am
by DWB
Hehehehe, Marc, as die bees jou wil vat dan moet jy maar jouself verdedig

Re: Marno se Saterdag sessie
Posted: Mon Nov 19, 2012 10:50 am
by marno
LOL. K?rels wat kan ek s?. As 'n man op die plaas sit en daar is nie ander vis naby nie moet mens maar inisiatief neem en vang wat in 'n plaas dam is. LOL
Ons het al wilde Koi visse in die sand rivier ook gevang. hahahahaha