Lading aanpassing volgens dopvolume
- Ruhan
- Full Member

- Posts: 230
- Joined: Mon Feb 13, 2012 4:28 pm
Lading aanpassing volgens dopvolume
Ek het asseblief raad nodig met hoe om 30-06 ladings aan te pas vir as dopvolume tussen twee fabrikate verskil.
Ek laai tans 52.6 gr S365 in 'n Hornady dop agter 175gr Nosler Custom competition. Ek het 100 Norma doppe gekoop en het gesien daar is 'n aansienlike verskil in volume.
Die Hornady se H2O volume is 70.70gr en die Norma is 67.8gr.
Groete

.243 Winchester Mod 70 Coyote light
.308 Musgrave Varminter
9,3x62mm Musgrave Field Delux
.308 Musgrave Varminter
9,3x62mm Musgrave Field Delux
- Ruhan
- Full Member

- Posts: 230
- Joined: Mon Feb 13, 2012 4:28 pm
Re: Lading aanpassing volgens dopvolume
Dankie vir die terugvoer Ludwig. Dis ongevuurde doppe. Ek sal eers hulle skiet en dan na dit weer meet.
.243 Winchester Mod 70 Coyote light
.308 Musgrave Varminter
9,3x62mm Musgrave Field Delux
.308 Musgrave Varminter
9,3x62mm Musgrave Field Delux
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Lading aanpassing volgens dopvolume
Ludwig, ek wil net s? dat jy skitterende werk op hierdie forum doen.
Dankie daarvoor.
Dankie daarvoor.
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Lading aanpassing volgens dopvolume
+++++++10000!!THOMAST wrote: Ludwig, ek wil net s? dat jy skitterende werk op hierdie forum doen.
Dankie daarvoor.
Die beste moderator van enige forum wat ek op is!!
Thanks Ludwig - doen so voort!! Miskien kan jy soos met QL en OBT jou dienste verkoop en 'n moderators kursus begin
Groete
Dawie
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Lading aanpassing volgens dopvolume
Ruhan
Ek weet nie of jy al die doppe geskiet en die h2o volume weer gemeet het nie?
Ek het pmp doppe geskiet en toe oorgeslaan na Norma doppe en gesien Norma doppe se h2o volume is heelwat meer as die pmp doppe. Sal interessant wees om te sien wat jy kry na die doppe gevuur is. Laat weet asb.
Ek weet die geweer se kamers wat verskil sal eintlik die uitslag gee wat die h2o volume is, is maar net nuuskierig.
Mooi dag
Kalahari
Ek weet nie of jy al die doppe geskiet en die h2o volume weer gemeet het nie?
Ek het pmp doppe geskiet en toe oorgeslaan na Norma doppe en gesien Norma doppe se h2o volume is heelwat meer as die pmp doppe. Sal interessant wees om te sien wat jy kry na die doppe gevuur is. Laat weet asb.
Ek weet die geweer se kamers wat verskil sal eintlik die uitslag gee wat die h2o volume is, is maar net nuuskierig.
Mooi dag
Kalahari
- Ruhan
- Full Member

- Posts: 230
- Joined: Mon Feb 13, 2012 4:28 pm
Re: Lading aanpassing volgens dopvolume
Ek het gister vir my die goedkoopste koeels gekoop vir die fireform operasie en sal in die week draai gaan maak by die skietbaan.
.243 Winchester Mod 70 Coyote light
.308 Musgrave Varminter
9,3x62mm Musgrave Field Delux
.308 Musgrave Varminter
9,3x62mm Musgrave Field Delux
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Lading aanpassing volgens dopvolume
DittoTHOMAST wrote: Ludwig, ek wil net s? dat jy skitterende werk op hierdie forum doen.
Dankie daarvoor.
Goed, beter, 6millimeter!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Lading aanpassing volgens dopvolume
+1 Thomas en andere.
Ludwig, sou dit die regte manier wees om die nuwe doppe met dieselfde lading en TPL te laai, en sodoende die vergelyking te maak?
Ludwig, sou dit die regte manier wees om die nuwe doppe met dieselfde lading en TPL te laai, en sodoende die vergelyking te maak?
Veiligheid eerste manne!
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Lading aanpassing volgens dopvolume
x2 (ek leer elke dag iets op die forum)THOMAST wrote: Ludwig, ek wil net s? dat jy skitterende werk op hierdie forum doen.
Dankie daarvoor.
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Lading aanpassing volgens dopvolume
Miskien myself verkeerd uitgedruk.
Dit sou volgens my wys wees om sommer die nuwe doppe op presies dieselfde lading en lengte te laai as wat die oues gelaai was wat werk. Dan kan jy sommer dadelik sien of daar n wesenlike verskil is tussen die nuwes en oues.

Maak baie sin, dankie. Ek het nie so daaraan gedink nie.
Veiligheid eerste manne!