Page 1 of 1
tweede handse terminator kd
Posted: Wed Nov 14, 2012 4:37 pm
by tokjak
middag ,net n paar vrae. sal n kd wat op n ander geweer was nou op my geweer enige nadelige invloed he. ek het n gewone loop sako 270 , sal dit baie recoil [my 270 het helse recoil] en klank wegvat?is die terminator n goeie kd .
groete
Re: tweede handse terminator kd
Posted: Wed Nov 14, 2012 5:27 pm
by grumpy
Ek self het n Terminator op my 30-06. So sag soos n baba se boude!!!!

Re: tweede handse terminator kd
Posted: Wed Nov 14, 2012 7:07 pm
by Blackie Swart
Jy kan maar sonder enige bekommernis daai termanator kd opsit.Daai is nou kwaliteit gewaarborg.My gewere skiet baie akkuraat met die silencers.
Groete
Blackie
Re: tweede handse terminator kd
Posted: Wed Nov 14, 2012 7:19 pm
by VdWalt
Hulle het ook my 300WM getem.
Re: tweede handse terminator kd
Posted: Wed Nov 14, 2012 8:59 pm
by douw
ditto!!
my 300wm skiet nou ook sommer lekker