Nuwe lid
Posted: Tue Nov 13, 2012 1:13 pm
Goeie dag almal,
Ek is nuut op die forum, my boet kon nie ophou praat oor hom nie en het toe maar besluit om ook deel te word hiervan.
Is sommer baie opgewonde, wil ook nou net geweer koop om bietjie te kan skiet, het gesien die mense is almal baie behulpsaam en glo ek sal op die einde die beste kry, praat nou van .308
Bly om hier op te wees, en sal vra as ek raad gaan nodig he, dis baie
Beste groete
Jaco