Page 1 of 1

Nuwe Lid

Posted: Tue Nov 13, 2012 9:51 am
by Chris09
Yes almal! Ek is Chris Jansen van Rensburg, nog 'n student, maar boer tussen Britstown en Prieska in die NC.
Leke dag vir almal.

Re: Nuwe Lid

Posted: Tue Nov 13, 2012 12:08 pm
by FHM
Dagse Chris, en welkom hier by ons eendersdenkende manne - alhoewel soms stry ons ook maar dat dit bars, maar ons probeer nie met modder gooi nie ;D
Vertrou jy sal die werf geniet ;)

Re: Nuwe Lid

Posted: Tue Nov 13, 2012 12:25 pm
by Silwerfern
Baie welkom

Re: Nuwe Lid

Posted: Tue Nov 13, 2012 1:20 pm
by Cz_apie
Welkom Chris - geniet die forumĀ  ;D

Re: Nuwe Lid

Posted: Tue Nov 13, 2012 4:34 pm
by theedge
Baie welkom maat - bly om kennis te maak Image

Re: Nuwe Lid

Posted: Sat Nov 17, 2012 8:34 am
by Jacquesb
Welkom chris

Geniet die forum!

Jacques

Re: Nuwe Lid

Posted: Sat Nov 17, 2012 9:30 am
by Marc
Welkom Chris

Geniet dit hier saam ons om die kampvuurĀ  ;)

Groetnis
Marc