Page 1 of 1

Die Jagter

Posted: Wed Jun 23, 2010 12:57 pm
by Wielie Waps
Die Jagter                                                                 

Die 80-jarige  oom besoek sy huisdokter vir sy jaarlikse ondersoek en  die
dokter vra hom hoe hy voel.    "Uitstekend" s? die omie. "Ek het nog nooit
beter gevoel nie.    My 18-jarige bruid is swanger met my kind.  Wat s? jy
daarvan?"


Die dokter buig vooroor en s?: "Oom, kom ek vertel oom 'n storie. 

Een van my vriende is 'n kranige jagter wat elke seisoen in die veld is.   

Eendag was hy 'n bietjie haastig en gryp toe sy sambreel pleks van sy geweer.    So stap hy toe veld in en skielik sien hy 'n mooi jong duiker agter die bos voor hom.
Hy lig sy sambreel op, l? aan en druk die handvatsel.    Boem!  En daar
slaan die duiker dood neer."

"Onmoontlik," s? die oom.    'n Ander man moes daai skoot geskiet het!"


"Presies," s? die dokter.

Re: Die Jagter

Posted: Sat Jun 26, 2010 4:53 pm
by Hein M.
;D ;D Pragtig!!! ;D ;D

Re: Die Jagter

Posted: Tue Jun 29, 2010 12:19 pm
by Theo E
skerp  ;D