Goeie naand
Hier is twee redelike groot jagmesse wat ek uit 6mm Bohler N690 gemaak het. Lem breedte is 40mm met flat grind. Ek het op die een mes skaaphoring gebruik en die ander een Olifant been.
Ons begin ook van ons groot messe te graveer vir die toekoms, so ek glo vir volgende jaar gaan daar paar uitstaande messe wees.
Groete
Stephensons - DUKE
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
Stephensons - DUKE
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
www.stephensonsknives.com
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Stephensons - DUKE
Great Knives, why the buffalo engraving when they are named after "Duke"

And as thy days, so shall thy strength be
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
Re: Stephensons - DUKE
good question - ask the client
Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
www.stephensonsknives.com