Pryse vir opstop
Posted: Tue Nov 06, 2012 10:42 am
wat is die gemiddelde prys nou vir opstop van 'n rooibokkop en bosbokkop?
Dankie
Jaco
(Vir die wat gewonder het oor vis mount - 'n vis van tussen 2 en 4 kg kos R2500 om te mount?
Dankie
Jaco
(Vir die wat gewonder het oor vis mount - 'n vis van tussen 2 en 4 kg kos R2500 om te mount?