Page 1 of 1
Nuwe lid
Posted: Mon Nov 05, 2012 8:58 pm
by Charles.308
Hallo daar--My naam is Charles Robinson van die Oos-Kaap-Despatch.Kan nie wag om forum deur te gaan ,veral Musgrave fans.
Dankie
Re: Nuwe lid
Posted: Mon Nov 05, 2012 9:00 pm
by Andre CZ
Welkom Charles regte plek
Groete
Andr
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Nov 06, 2012 5:17 pm
by Marius Botha 10
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Nov 06, 2012 8:14 pm
by slagdop
Welkom hier. Nou kan jy ook jou naam gaan plaas daar onder die BOBAAS bende.
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Nov 06, 2012 8:52 pm
by theedge
Aangenaam om kennis te maak en baie welkom weet jy gaan dit nog verder geniet
Re: Nuwe lid
Posted: Wed Nov 07, 2012 8:14 am
by stan man
welkom
hoop jy gaan dit geniet
Re: Nuwe lid
Posted: Sat Nov 17, 2012 9:41 am
by Marc
Welkom Charles
Geniet dit hier saam ons om die kampvuurĀ
Groetnis
Marc
Re: Nuwe lid
Posted: Sat Nov 17, 2012 10:47 am
by Jacquesb
Welkom Charles
Lekker kuier die spul is bak!!
Groete
Jacques
Re: Nuwe lid
Posted: Sat Nov 17, 2012 11:34 am
by Neels
WELKOM CHARLES
GENIET DIT BY DIE FORUM
GROETE
NEELS