Page 1 of 1
ladings vir 32 S&W long help asb?
Posted: Mon Nov 05, 2012 6:36 pm
by henrygriffiths
Eks op soek na lading vir 32 S&W long, ek het 78gr round nose cast punte wat ek wil laai?
enige hulp sal waardeer word, sukkel om inligting te kry!
Re: ladings vir 32 S&W long help asb?
Posted: Tue Nov 06, 2012 7:10 pm
by henrygriffiths
ingeval iemand anders ook gewonder het, 2.5 gr MP200 op die 78gr werk goed

Re: ladings vir 32 S&W long help asb?
Posted: Wed Nov 07, 2012 7:25 am
by Mars67
Ek het so 'n paar jaar gelede vir die .32 Spl gelaai maar kon nie die lading onthou nie. Ek het gaan kyk gisteraand en ek het ook 2.5 gr MP 200 gelaai.
Re: ladings vir 32 S&W long help asb?
Posted: Mon Nov 12, 2012 4:29 pm
by henrygriffiths
Mars, dankie baie, vir die terug voer! lyk my daar is min manne op die forum wat met die 32 skiet!
Re: ladings vir 32 S&W long help asb?
Posted: Tue Nov 13, 2012 11:16 am
by Mars67
Of wat dit wil erken nie!

Die een wat ek het is 'n Ruby. Skynbaar die voorloper van die Llama. Lyk soos 'n presieseskaal van die S&W .38 M&P rewolwer. Die rewolwertjie is regtig mooi gemaak en is 'n plesier om te dra en weg te steek op jou persoon. Het hom by my ouma ge-erf en sal nie afstand doen van hom nie.
Re: ladings vir 32 S&W long help asb?
Posted: Tue Nov 13, 2012 1:12 pm
by Vlakvark
505
in een van die ou Magnums 1986 /87 het Kieth Dreyer 'n stuk gehad oor die .32Long . Kan iemand dalk help met ou Magnums
Dit kan dalk so laat wees as 1998