Page 1 of 1
Nuwe LiD
Posted: Mon Nov 05, 2012 9:57 am
by mobo
Hey manne
Ek is n nuwe lid op die forum, ek is van Brackenfell inni Kaap in, hoop om lekker met julle manne te gesels en raad te vra.
Morne
Re: Nuwe LiD
Posted: Mon Nov 05, 2012 9:58 am
by Reggie Gerber
Welkom
Reggie
Re: Nuwe LiD
Posted: Mon Nov 05, 2012 9:59 am
by GreyGhostGear
More more,
Welkom Morne, nou kan jy bietjie gaan "search" oor daardie knaldempers ens.
Cheers
Re: Nuwe LiD
Posted: Mon Nov 05, 2012 10:11 am
by Cz_apie
Welkom Morne - geniet die forum
Re: Nuwe LiD
Posted: Mon Nov 05, 2012 3:46 pm
by Marc
Baie welkom MorneĀ

Re: Nuwe LiD
Posted: Mon Nov 05, 2012 3:55 pm
by howa 308
baie welkom
Renier
Re: Nuwe LiD
Posted: Mon Nov 05, 2012 4:09 pm
by Pvdw
Welkom welkom.
Geniet dit hier.
Peet
Re: Nuwe LiD
Posted: Mon Nov 05, 2012 8:59 pm
by Andre CZ
Welkom Morne
Groete
Andr
Re: Nuwe LiD
Posted: Tue Nov 06, 2012 8:13 am
by mobo
Dankie manne.....!!!
Re: Nuwe LiD
Posted: Wed Nov 07, 2012 7:55 pm
by theedge
Dag maat baie welkom - bly om kennis te maak
Re: Nuwe LiD
Posted: Mon Nov 12, 2012 3:50 pm
by johann
Welkom welkom, hoop jy geniet dit hier.
Re: Nuwe LiD
Posted: Tue Nov 13, 2012 12:28 pm
by Silwerfern
Baie welkom
Re: Nuwe LiD
Posted: Sat Nov 17, 2012 8:40 am
by Jacquesb
Welkom morne
Lekker kuier. Die forum is soos daardie ou plaashuis kombuise met die koolstoof en groooot tafel.
Groetnis
Jacques
Re: Nuwe LiD
Posted: Sat Nov 17, 2012 9:28 am
by Marc
Welkom Morne
Geniet dit hier saam ons om die kampvuurĀ
Groetnis
Marc