Page 1 of 1
Nuwe aansluiting!!
Posted: Thu Nov 01, 2012 7:50 am
by Bond007
Goeie more algaar hier op die Forum. Ek is Werner van der Walt van Bloemfontein. dit is vir my lekker om ook nou n lid te wees van hierdie forum. Dankie aan Jakkalsgat wat my voorgestel het. Ek sien uit na ure se lekker gesels!! Groete aan almal!!!

Re: Nuwe aansluiting!!
Posted: Thu Nov 01, 2012 8:19 am
by Pitbull
Welkom Bond007
Geniet die forum,
Groete
Henno
Re: Nuwe aansluiting!!
Posted: Thu Nov 01, 2012 8:23 am
by Bond007
Dankie Henno!!
Re: Nuwe aansluiting!!
Posted: Thu Nov 01, 2012 8:27 am
by BoogJagter111p
Welkom Werner, mag ons nog lekker saam kuier!!
As ek kan raai sal ek se een item in jou wapen lys sal die Walther PPK wees?
Groete
Manie
Re: Nuwe aansluiting!!
Posted: Thu Nov 01, 2012 8:45 am
by Bond007
Dankie Manie, jip die Walther PPK is definitief een!!!
Re: Nuwe aansluiting!!
Posted: Thu Nov 01, 2012 9:06 am
by Jakkalsgat
More 007
Baie welkom, geniet dit hier saam ons
Groete
Jaco
Re: Nuwe aansluiting!!
Posted: Thu Nov 01, 2012 10:12 am
by Chaka
Hallo Bond, Werner Bond

Re: Nuwe aansluiting!!
Posted: Thu Nov 01, 2012 11:58 am
by Bond007
Baie Dankie julle!
Re: Nuwe aansluiting!!
Posted: Thu Nov 01, 2012 1:14 pm
by Johan Reyneke
Werner Baie Welkom hier. Ek glo jy gaan dit geniet
Re: Nuwe aansluiting!!
Posted: Fri Nov 02, 2012 10:58 am
by Andre CZ
Welkom Werner geniet dit
Groete
Re: Nuwe aansluiting!!
Posted: Sun Nov 04, 2012 9:38 pm
by morne smith
Haai Werner
Baie welkom hier. Is jy miskien in die klerebedryf?
Morne
Re: Nuwe aansluiting!!
Posted: Sun Nov 04, 2012 9:40 pm
by Jakkalsgat
Morne
Dit is reg , hy is in die klere bedryf
Re: Nuwe aansluiting!!
Posted: Sun Nov 04, 2012 10:16 pm
by Wielie Waps
Baie Welkom Werrie
ONS SAL VIR M HIERVAN MOET VERTEL . Hier reg onder ons neuse.
Hoop jy geniet dit hier.
Re: Nuwe aansluiting!!
Posted: Sun Nov 04, 2012 10:54 pm
by Jakkalsgat
Die Man Paul Venter
Klerestyl ..............
Re: Nuwe aansluiting!!
Posted: Mon Nov 05, 2012 6:48 am
by theedge
Welkom Bond007
Aangenaam om kennis te maak - weet jy gaan hom geniet
Re: Nuwe aansluiting!!
Posted: Mon Nov 05, 2012 8:06 am
by Marius Botha 10
Re: Nuwe aansluiting!!
Posted: Mon Nov 05, 2012 4:12 pm
by Bond007
dankie julle almal