Page 1 of 1

Klein sprinbok ram gesoek

Posted: Wed Oct 31, 2012 11:15 am
by James Wilson
Ek plaas hierdie namens n vriend, hy en sy vrou het n jaar oud ooi en wil graag n rammetjie ook he.
Die ooi is so mak sy loop on die huis in. Hulle voel sy is alleen en sal tot so R2500 betaal vir n mak of jong rammetjie.

Re: Klein sprinbok ram gesoek

Posted: Wed Oct 31, 2012 11:25 pm
by James Wilson
Bump 1

Re: Klein sprinbok ram gesoek

Posted: Wed Oct 31, 2012 11:36 pm
by saimportsuplies
naand
waar is julle?
kan dalk help

Re: Klein sprinbok ram gesoek

Posted: Thu Nov 01, 2012 7:57 am
by James Wilson
Ek is in Christianas so 100km van Kby af. Die vriend is bereid om te ry om die bok te gaan haal solank dit netnie so ver is dat dit die oorlewing van die bok bedreig nie