Private Venue for sale.......

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
Post Reply
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Private Venue for sale.......

Post by Frikkiedbr »

M?re manne en dams,

Weet nie wie wil belangstel nie. Ek pos dit en dan kan julle dit vandaar vat.

Goeie dag almal.

Ek sien dat dit 'n nuwe ding is op die mark deesdae dat almal privaat venues oopmaak en dan net vir lede die toegang gee tot die hengel area.

So nou bied ek die volgende aan julle.

1. EK het 5 kampe beskikbaar op my plek. Dit sluit die Kabin uit wat te huur beskikbaar gestel word op n jaarlikse basis.

Indien jy belangstel stuur n e-mail na vosritefishing@gmail.com dan kan ons gesels. Van die kampe kan 2 hengelars vat tot 6 hengelaars vat. Die prys word per naweek uitgewerk en indien jy in die week hengelaars daar het is die inkomste skoon joune.

1 kamp is reeds vir EA bespreuk.

Jy kan die res almal vat of slegs 1 kamp.
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Private Venue for sale.......

Post by Lourens Potgieter »

Frikkie, ek neem aan EA is Extreme Angler....kan ek maar die ad op Papgooi Anonymous ook gaan post?
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."

Koedoe Hengelklub
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Private Venue for sale.......

Post by Lourens Potgieter »

Net meer info asb....waar is die grond, watter dam, sulke info....pryse per kamp.....
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."

Koedoe Hengelklub
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Private Venue for sale.......

Post by Cobus(Cobb) »

Deeg wrote: Net meer info asb....waar is die grond, watter dam, sulke info....pryse per kamp.....
En dalk 'n foto of 2 van die plek...
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Private Venue for sale.......

Post by Frikkiedbr »

Hello Manne en dames,

Dis die website link: http://www.vosritefishing.co.za/
Vosrite Fishing Adventures use a venue called Vosloo Park. It is situated between Parys en Vredfort also known as the VREDEFORT DOME. 

With 700 m Waterfront consisting of 6 camp sites and 1 Cabin to book, you can enjoy the silence and the beauty of nature here.

With fish species like Carp, Yellow fish, Cat fish and Muddies you have a veriety of fish to catch.

Deeg mail vir Vosros vosritefishing@gmail.com  en vra hom.  ;)

Fotos  :)

[img width=560 height=69]http://i1195.photobucket.com/albums/aa3 ... 91b_06.png[/img]

[img width=560 height=318]http://i1195.photobucket.com/albums/aa3 ... 3fb_06.png[/img]
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Private Venue for sale.......

Post by Lourens Potgieter »

Vossie van die ltb bootmanne? Is reg, ek stel nie regtig belang nie, het net gewonder dankie.
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."

Koedoe Hengelklub
Post Reply