Page 1 of 1
CCI br4 primer misfire
Posted: Sat Oct 27, 2012 8:26 am
by KW
Gisteraand my eerste ondervinding gehad met n misfire op 223, met cci br4 slagdoppie. Het dit al met iemand gebeur?
Re: CCI br4 primer misfire
Posted: Sat Oct 27, 2012 8:46 am
by tripodmvr
'n Slagdoppie se konstruksie is deesdae van so aard dat jy die "probleem" eerder by jou platform moet soek. Kyk of jou slagpen nie vertraag word deur vuilgoed of taai olie nie. Die ander een is of jy die primer behoorlik in die dop gedruk het. Die primer moet die bodem kontak en dan net effens spanning op geplaas word om die interne aambeeld te "stel'. As jy onseker is oor tegniek vra hulp by 'n gesoute herlaaier in jou omgewing.
Re: CCI br4 primer misfire
Posted: Sat Oct 27, 2012 9:56 am
by KW
Dankie vir die info tripod. Maar slagdop was goed geslaan en slagdop was regte diepte in dop.