http://s1299.beta.photobucket.com/user/ ... 8.jpg.html
[align=center][img width=560 height=420]http://i1299.photobucket.com/albums/ag6 ... -00358.jpg[/img][/align]
Swartsak, as jy die foto wil plaas, copy & paste eerder die "IMG"-kode hier. Dit gou vir jou hierbo gedoen, maar probeer as jy weer foto wil plaas. Dan sal die foto i.p.v. die "link" verskyn.
Lekker ou teef, ek skat haar beslis 8jr. plus.
Mooiloop
Louis
Jakkals teef - 2012/10/25
- Swartsak
- Newbie

- Posts: 24
- Joined: Mon Apr 30, 2012 11:57 am
Jakkals teef - 2012/10/25
Last edited by Swartsak on Fri Oct 26, 2012 2:05 pm, edited 1 time in total.
- Swartsak
- Newbie

- Posts: 24
- Joined: Mon Apr 30, 2012 11:57 am
Re: Jakkals teef - 2012/10/25
Baie dankie Louis.
- JuanVE
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
Re: Jakkals teef - 2012/10/25
Mooi man, dis darem lekker wanneer 'n man so slim jakkals van kant kon maak. Geluk Swartsak!
Juan Venter
Sako .30-06
Sako .243
Tikka .243
Lee Enfield .303
Zabala 12 Br
Sako .22
Brno .22
Z88 9mm Parabellum
Sako .30-06
Sako .243
Tikka .243
Lee Enfield .303
Zabala 12 Br
Sako .22
Brno .22
Z88 9mm Parabellum

