Herlaai data 9mm

Post Reply
HJA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 329
Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am

Herlaai data 9mm

Post by HJA »

Hallo almal,

Ek soek asseblief herlaai data vir 9mm Para.
CZ 75B
124gr
FMJ
Kruit - MP 200
Lading en TPL sal baie help
Dankie

Lekker dag
Henk
bobby
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm

Re: Herlaai data 9mm

Post by bobby »

hi

oal 28mm if it's the frontier bullet use 4,5gr and work up . i say work up cos in my glock 17 and 19 this load doesn't factor 125000

i'd rather use s121 and load them 4,3gr or 4,4gr s121 oal 28mm . this load seems high but it's not really and it just makes factor for idpa you should get around 1045 fps .

s121 is cheaper and burns cleaner .

cheers
bobby 
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Herlaai data 9mm

Post by Beretta »

Jy kan ook n gauge koop van dillon ek het een en vir baie jare werk mooi vir my. As hy mooi in die gauge pas dan is hy reg.
Beretta
foxbat25
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 94
Joined: Tue Sep 22, 2009 6:43 pm

Re: Herlaai data 9mm

Post by foxbat25 »

Dags? Manne,

Ek worstel tans met dieselfde probleem.  4.3gr MP200 agter 'n 124gr punt cycle nie die slide van 'n Glock 17 nie.  Werk wel in die Glock 19.  Gaan vanmiddag 4.6gr en 4.8gr toets.  Sal julle laat weet wat is die uitslag.

Groete
Eugene
foxbat25
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 94
Joined: Tue Sep 22, 2009 6:43 pm

Re: Herlaai data 9mm

Post by foxbat25 »

4.6 en 4.8gr werk mooi in albei pistole.  4.6 gr MP200 lewer omtrent 1050 -1075 fps en 4.8 gr ongeveer 1100fps.  In die Glock 19 kry ek omtrent 25fps minder as in die 17 met dieselfde ladings.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Herlaai data 9mm

Post by Hein M. »

bobby wrote: hi

oal 28mm if it's the frontier bullet use 4,5gr and work up . i say work up cos in my glock 17 and 19 this load doesn't factor 125000

i'd rather use s121 and load them 4,3gr or 4,4gr s121 oal 28mm . this load seems high but it's not really and it just makes factor for idpa you should get around 1045 fps .

s121 is cheaper and burns cleaner .

cheers
bobby
Goeie raad!  Ek gebruik ook S121 in my Glock.

Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Herlaai data 9mm

Post by BRNO (Pierre) »

Hein, watse koeels laai jy, en hoeveel kruit gooi jy?
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: Herlaai data 9mm

Post by Penkop »

Ekt die naweek Frontier 124gr met 4.1gr MP200 in my G19 geskiet, Geen probleem! Ek het nou nie spoed gemeet nie, maar elke skoot het mooi ge"cycle" en die valplate het en poppers het hard geval!

Ek sal nog moet spoed meet om te sien hoe naby/v?r ek van faktor is.
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Herlaai data 9mm

Post by G-force »

Ek laai 147gr Frontiers met 4,9/5gr MP200 met n OAL van 27,75.Hy cycle in Glock19/17,CZ Rami,S&W m&p9 en n Tanfoglio.Begin laag en werk opwaarts,gebruik n chrony,moet nie ander se ladings vat nie.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Herlaai data 9mm

Post by BRNO (Pierre) »

Dankie Ge en Penkop. Ek het gister die 115gr's met 4,3gr S121 geskiet sonder enige probleme. Ek het egter nie spoed gemeet nie. Met die 115gr PMP wat ek altyd geskiet het, het ek ongeveer 1050ft/sek gekry, sou julle se dit is die spoed waarvoor gemik moet word?
Veiligheid eerste manne!
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Herlaai data 9mm

Post by G-force »

BRNO .06 (Pierre) wrote: Dankie Ge en Penkop. Ek het gister die 115gr's met 4,3gr S121 geskiet sonder enige probleme. Ek het egter nie spoed gemeet nie. Met die 115gr PMP wat ek altyd geskiet het, het ek ongeveer 1050ft/sek gekry, sou julle se dit is die spoed waarvoor gemik moet word?
115x1050=120750
Dit is n 120 faktor.IDPA vereis 125 minimum so dit hang maar af wat jy wil maak met die ammo.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Herlaai data 9mm

Post by BRNO (Pierre) »

As ek hier van jou formule aflei is dit (115*spoed)/1000=faktor?
Ek gaan nie noodwendig dit vir IDPA gebruik nie, maar terwyl lading ontwikkeling gedoen word, kan ek dit seker maar reg doen. Is daar n maksimum spoed, of gaan die ammo ook vir my druk tekens gee wanneer dit te hoog raak?
Last edited by BRNO (Pierre) on Thu Nov 08, 2012 7:34 am, edited 1 time in total.
Veiligheid eerste manne!
Post Reply