Page 1 of 1
Nuut
Posted: Wed Oct 24, 2012 6:00 pm
by Doppies
Dag almal
Dankie om deel van julle forum te wees. Ek is van Centurion en soos die meeste van julle geniet ek jag, gewere en die veld.
Fantasties om soveel mense bymekaar te kry met dieselfde belangstellings.
Groete
Re: Nuut
Posted: Wed Oct 24, 2012 8:15 pm
by Jacquesb
Welkom Doppies
Jy gaan die elektroniese kampvuur geniet.
Wees gewaarsku, dis verslawend!!!
Groete
Jacques
Re: Nuut
Posted: Thu Oct 25, 2012 8:11 am
by Silent Hunting
Doppies,
Welkom en geniet hom.
Groete,
Henk
Re: Nuut
Posted: Thu Oct 25, 2012 10:02 am
by Marius Botha 10
Re: Nuut
Posted: Fri Oct 26, 2012 12:36 am
by theedge
Baie welkom bly om kennis te maak en geniet
Re: Nuut
Posted: Fri Oct 26, 2012 1:27 pm
by howa 308
Welkom die beste besluit wat jy gemaak het om by die forum aan te sluit

Re: Nuut
Posted: Sat Oct 27, 2012 2:05 am
by Marc
Baie Welkom Doppies
Glo jy gaan dit Geniet hier saam met ons
Groetnis
Marc
PS Jacque ek like daai {binnekort} van jou

Re: Nuut
Posted: Tue Oct 30, 2012 8:06 pm
by Andre CZ
Welkom Doppies glo jy sal dit geniet
groete
Re: Nuut
Posted: Thu Nov 01, 2012 1:11 pm
by Johan Reyneke
Doppies Baie Welkom hier. Ek glo jy gaan dit geniet en jy gaan baie inligting hier kry