Page 1 of 1
Nuwe ou
Posted: Tue Oct 23, 2012 6:34 am
by Wilhelm
Wilhelm Steinberg ek boer tussen Hendrina en Ermelo omgewing. Ons het gemengde boerdery,en het heelwat probleme met roofdiere. Ek het gehoor van julle,en wou graag aan sluit om meer uit te vind van ons probleem.
Re: Nuwe ou
Posted: Tue Oct 23, 2012 7:23 am
by VdWalt
Welkom hier (2de keer

) Jy sal sommer lekker saam kuier.
Re: Nuwe ou
Posted: Tue Oct 23, 2012 8:28 am
by stan man
welkom
voorwaar,voorwaar!!
hier leer ons baie.
Re: Nuwe ou
Posted: Tue Oct 23, 2012 10:02 am
by Pitbull
Welkom
Geniet dit hier,
Groete
Henno
Re: Nuwe ou
Posted: Tue Oct 23, 2012 11:00 am
by theedge
Re: Nuwe ou
Posted: Tue Oct 23, 2012 11:16 am
by Cz_apie
Welkom Wilhelm - geniet die forum

Re: Nuwe ou
Posted: Wed Oct 24, 2012 8:03 am
by Andre CZ
Welkom hier sal jy leer!
Groete
Re: Nuwe ou
Posted: Thu Nov 01, 2012 1:09 pm
by Johan Reyneke
Wilhelm Baie Welkom hier. Ek glo jy gaan dit geniet en baie van jou vrae gaan antwoorde kry
Re: Nuwe ou
Posted: Thu Nov 01, 2012 1:53 pm
by savage(P Coetzer)
Wilhelm
Baie welkom.
As ek mag vra, is jy dieselfde Wilhelm wat met Boer van amf bevriend is?
Re: Nuwe ou
Posted: Sun Nov 04, 2012 9:33 pm
by morne smith
Welkom Wilhelm
Jy is op die regte plek
goete
Morne