Page 1 of 1

How to breed platannas and look after them?

Posted: Mon Oct 22, 2012 7:55 am
by Frikkiedbr

Re: How to breed platannas and look after them?

Posted: Thu Oct 25, 2012 2:50 pm
by lowtech
if i breed them what do i do with them?

Re: How to breed platannas and look after them?

Posted: Thu Oct 25, 2012 3:01 pm
by Cobus(Cobb)
Use them as bait for fishing or sell them as bait for fishing...

Cheers

Re: How to breed platannas and look after them?

Posted: Thu Oct 25, 2012 3:55 pm
by Dawie Malan
Frikkie

Julle moet net die wet oor daai goed check wat betref vang met platannas.

Dawie
PS Ek 11-1-11 julle nie uit nie, ek waarsku net.

Re: How to breed platannas and look after them?

Posted: Thu Oct 25, 2012 4:02 pm
by Eugene
Vra maar die visvangwinkel in Bloemhof....

Loop maar lig as jy met platannas smous of visvang :police:

Re: How to breed platannas and look after them?

Posted: Thu Oct 25, 2012 4:15 pm
by Cobus(Cobb)
Soos ek dit verstaan

Dis net "Kaapse platanna" wat teen die wet is....
Die res is net SPCA stories oor klomp groenes wat kla en stook oor "liewe jesus se diertjies wat ook hemel toe moet gaan".....

Ek glo egter dat 'n lekker duif of Indian mina op die hoek beter sukses tov die ou vissies het....
Plattie vir size baber ja maar duif etc vir volumes baber

Cheers

Re: How to breed platannas and look after them?

Posted: Thu Oct 25, 2012 4:31 pm
by Eugene
Cobb(Cobus) wrote: Soos ek dit verstaan

Dis net "Kaapse platanna" wat teen die wet is....
Die res is net SPCA stories oor klomp groenes wat kla en stook oor "liewe jesus se diertjies wat ook hemel toe moet gaan".....

Ek glo egter dat 'n lekker duif of Indian mina op die hoek beter sukses tov die ou vissies het....
Plattie vir size baber ja maar duif etc vir volumes baber

Cheers
Is waar, maar die SPCA kan dinge moeilik maak vir 'n ou!

Re: How to breed platannas and look after them?

Posted: Thu Oct 25, 2012 5:49 pm
by Marc
Cobb(Cobus) wrote:
Ek glo egter dat 'n lekker duif of Indian mina op die hoek beter sukses tov die ou vissies het....
Plattie vir size baber ja maar duif etc vir volumes baber

Cheers
Kyk kan so Mina vir jou spartel aan n hoek, blerrie agents  ;D

Re: How to breed platannas and look after them?

Posted: Thu Oct 25, 2012 5:59 pm
by Marc
pine wrote: Julle het my nou mislei, sies vir julle, ek het aan Hartenbos se strand gedink. Daar was ook van hulle vroeer jare.
Geseend Pine
Niks fout met hierdie hart nie  ;D

Hulle is nog daar Oom, as jy n goeie gids het kan mens nogal die spoor mooi vat  ;)

Mooiloop
Marc

Re: How to breed platannas and look after them?

Posted: Thu Oct 25, 2012 7:11 pm
by Martin Marais
Marc

Anglers corner in Vereeniging het op 'n stadium oneindig drama gehad oor sy platannas. Dink die wet verbied mens om 'n platanna uit enige dam te verwyder,jy benodig permitte vir hierdie soort ding. Jy mag ook nie die arme diertjies as lewendige aas gebruik nie.

Groete

Re: How to breed platannas and look after them?

Posted: Thu Oct 25, 2012 8:28 pm
by tokjak
O , JULLE PRAAT VAN PADDAS . EK DOG JULLE PRAAT VAN DIE[GROEN "ANTI HUNTING"] GIRL WAT BY HUNTEX KAAP WAS ....SORRY .

Re: How to breed platannas and look after them?

Posted: Fri Oct 26, 2012 7:38 am
by Frikkiedbr
Ek weet dat baie mense aan gevat was oor die platanna ding.
En mens moet maar lig loop vir die SPCA.

Ek het dit maar op gesit sodat van die visserman wat dalk sy eie ding wil doen en vir sy gebruik.
Nou as daai man dit wil verkoop dan moet hy maar uit vind die reels en regelasies oops hoop die spelling is reg ???

Ek weet babers los nie daai parra uit nie hiehie.

Stywe lyne manne en dames.

Groete

Re: How to breed platannas and look after them?

Posted: Fri Oct 26, 2012 7:55 am
by VdWalt
Wat van die krieke wat die mense teel vir hulle reptiele ....?

Re: How to breed platannas and look after them?

Posted: Fri Oct 26, 2012 9:29 am
by Cobus(Cobb)
VdWalt wrote: Wat van die krieke wat die mense teel vir hulle reptiele ....?
...en muise vir hulle slange??

Re: How to breed platannas and look after them?

Posted: Fri Oct 26, 2012 12:32 pm
by TOKELOS
Cobb en VdWalt.

Daar is mos nou pille vir die gediertes op die mark sodat jy nie krieke en muise hoef te versondig nie!
?
?
?
Ja!.......... Hul teel nou muise en krieke wat hul dan verpulp sodat hul die pilletjies daarvan kan maak! lol!