Page 1 of 1

Nuut

Posted: Sun Oct 21, 2012 9:31 pm
by Kallie Fernhout
Naand Manne.
Ek is nuut op die forum en dus vir my n voorreg om deel te wees en van die slim en ervare manne te kan leer, sien uit om deel van die familie te raak
lekker aand

Re: Nuut

Posted: Sun Oct 21, 2012 9:35 pm
by Kallie404
Welkom Kallie.............Geniet dit hier.

Re: Nuut

Posted: Mon Oct 22, 2012 9:49 am
by Cz_apie
Welkom Kallie - geniet die forumĀ  :)

Re: Nuut

Posted: Mon Oct 22, 2012 7:20 pm
by Martin Marais
Welkom Kallie,geniet dit hier.

Re: Nuut

Posted: Mon Oct 22, 2012 7:36 pm
by johnny
welkom kallie

groetnis

johnny

Re: Nuut

Posted: Mon Oct 22, 2012 8:10 pm
by Marius Botha 10
Baie welkom, jy gaan dit geniet hier. ;) ;) ;)

Re: Nuut

Posted: Tue Oct 23, 2012 5:35 am
by theedge
Image

Re: Nuut

Posted: Tue Oct 23, 2012 10:06 am
by Pitbull
Welkom

Geniet dit hier en lekke lees.

Groete
Henno

Re: Nuut

Posted: Wed Oct 24, 2012 8:01 am
by Andre CZ
Welkom Kallie geniet dit
Groete

Re: Nuut

Posted: Thu Nov 01, 2012 1:13 pm
by Johan Reyneke
Kallie Baie Welkom hier. Ek glo jy gaan dit geniet en jy gaan baie inligting hier kry