is dit veilig om patrone met staal doppe te skiet?
Posted: Wed Oct 17, 2012 2:09 pm
Ek sien al hoe meer patrone op die winkelrakke verskyn met staal doppe.
Russiese patrone (Barnaul) sowel as Chinese patrone (Norinco) teen redelikke bekostigbare pryse.
Ek het nog net milit?re kalibers gesien (223, 7.62x39 en 308) en wonder of ek die goed maar kan toets?
Maar ek wil nou nie my geweer seermaak nie? Sal mens hierdie doppe kan herlaai? (Indien hulle nie Berdan slagdoppies gebruik nie)
Die Barnhauls is staal terwyl die Norinco staal met brass geplateer is.
Wat s? julle? Veilig of nie?
Groete!