Page 1 of 1
RCBS 5-0-5 balkie skaal
Posted: Wed Oct 17, 2012 11:35 am
by JohanvB
Waar in die Kaap omgewing kan ek so 'n skaal koop teen 'n billike prys?
Re: RCBS 5-0-5 balkie skaal
Posted: Wed Oct 17, 2012 6:18 pm
by Hein M.
Noors wrote:
Waar in die Kaap omgewing kan ek so 'n skaal koop teen 'n billike prys?
Bel 4 plekke en vra maar vir die beste prys
City Guns - 021-430 7289
Parow Arms - 021-939 8835
Guns&Bows - 021- 949 2891
Safari&Outdoor - 0861 11 4331
Hulle is maar duur, maar dit is 'n belegging...
Mooiloop!
Hein
Re: RCBS 5-0-5 balkie skaal
Posted: Thu Oct 18, 2012 9:17 am
by LUAN
Kry liewers die 10-10 skaaltjie. Ek sien my 505 het die neiging om partykeer meer te wys nadat ek bietjie kruit uit die panetjie gegooi het en weer weeg.
Re: RCBS 5-0-5 balkie skaal
Posted: Thu Oct 18, 2012 11:28 am
by JohanvB
Dankie, maar niemand het voorraad nie...